top of page

SKOOLWAPEN / SCHOOL BADGE

BASIESE ONTWERP / BASIC DESIGN:


LEUSE / MOTTO:


SIMBOLIEK / SYMBOLISM:

KEPER:

CROSS:

FLEUR DE LIS:

 

 

ORCHID:

 

 

 

 

 

 

LEUSE:

 

PRESERVERE:

GELOOF:

Mev / Mrs L de Waal

 

 

Mev / Mrs P E Senekal

 

 

 

 

Strewe na vooruitgang – Volhard

 

Christian principle on which education and teaching are based

 

Die kind, rein soos ‘n lelie, geheg aan die

Christelike grondslag wat groei en blom tot ewewigtige volwassenheid.

 

 

Eulophia Speciosa

 

A well-known tall and beautiful Orchid of 

75cm that is found growing almost on the sand dunes, flowering in sunshine in early summer.

Geografiese ligging van Primêre Skool

Veldenvlei en versinnebeeld in sy drie blare:  OUER, KIND, ONDERWYSER wat eenheid moet vorm om suksesvolle opvoeding te bereik.

 

 

 

Volhard in Geloof /  Preserve in Faith

 

 

To remain constant and not waver – MARK 13:13

 

 

 

 

Vaste vertroue in God en sy Woord.

Vaste vertroue in die vermoë van iemand.

Geloof in die toewyding van Suid-Afrikaanse Onderwysers.

Geloof in ywer van besorgde ouers wat hul kinders opvoed in die sake van die lewe.

bottom of page