top of page

Veldenvlei Primary School, founded in 1984, is situated in the prosperous Zululand coastal town of Richards Bay. 

 

Ons pragtige skool bied talle akademiese, sport en kulturele aktiwiteite aan.  Ons streef na die totale ontwikkeling van ons kinders.  Ons is trots daarop om saam met ons ouers, as vennote in ons kinders se opvoeding bekend te staan.

Ons Visie

Primêre Skool Veldenvlei streef daarna om waardegedrewe, vriendelike, gemanierde leerders in totaliteit te ontwikkel binne ‘n veilige omgewing.  Dit kan slegs vermag word deur toegewyde, lojale, betrokke personeel en ouers.

Our Vision

Veldenvlei Primary School strives towards developing comprehensive, value-driven, friendly, well-mannered learners in a safe environment.

This can only be achieved through dedicated, loyal and involved staff and parents.

Ons Missie

Waardegedrewe Onderwys

Our Mission

Value Driven Education

AROUND OUR SCHOOL

580b57fcd9996e24bc43c43a.png
580b57fcd9996e24bc43c43a_edited.png

Follow @Veldenvlei Primary School on Facebook

All Videos

All Videos

Watch Now
bottom of page